Dinsdag 25 Februarie, het lt-genl. NL Mene, die provinsiale kommissaris van die Oos-Kaap, aan ’n laaste operasie in Newe ...
DRIE mans is gelukkig om nog te leef, nadat hulle glo geskiet en gewond is.
DIE Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het aangekondig hy sal vandag die begrafnis van die Oos-Kaapse soldaat wat in die ...
Polisiewoordvoerder, kapt. André Beetge, het bevestig die skietery het Woensdag in Mbilinistraat in New Brighton plaasgevind.
DIE Oos-Kaapse polisie het ’n dringende soektog van stapel gestuur na drie verdagtes wat betrokke was by die wrede moord ...
In sy boodskap, gelewer by die Basiese Onderwys Lekgotla, demonstreer ’n jarelange kwessie in Suid-Afrika se onderwysstelsel, ...
HAPPY Shoppers is Vrydag 28 Februarie, van hul month end payday joy beroof, toe rowers besluit het om hul shopping experience ...
NELSPRUIT. – ’n Man (37) is vinnig opgespoor en later in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n 60-jarige vrou verkrag het. Lt.kol. Jabu Ndubane, ’n polisiewoordvoerder, sê die voorval het Saterdag ...
’N SIEK kindermoordenaar, verkragter en cyberbully van Kimberley in die Noord-Kaap wat naakfoto’s van minderjarige slagoffers se naak lyfies op Facebook gedeel het, is tronk toe gestuur. Itumeleng ...
DIE hartseer familie van Harriet Ellen Manus (44) van Elsiesrivier is diep geruk deur haar sinnelose en wrede moord. ’n Fatal attraction – dis wat homself vermoedelik Sondagaand in Fairmead-straat in ...
Die polisie ondersoek ’n saak van moord nadat ’n man met ’n balaclava oor sy gesig drie vroue Donderdagaand in ’n huis in Lusikisiki in die Oos-Kaap doodgeskiet het. Daar word beweer dat ’n onbekende ...
Die doel is om die gemeenskap se mobiliteit te verbeter en waardigheid aan leerders te bring, en verseker dat hulle ’n ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results