Ek kon my maats nie in die oë kyk nie omdat ek so skaam was vir myself. Ek onthou ek het gedink dat geen ou my ooit gaan wil soen of date as hulle eers weet ... ons is maar net gewone mense wat ...
WANNEER ek baie keer deur die jare die briewe in Antie se column gelees het, het ek gewonder of alles dan net oor seks gaan. ’n Huwelik of verhouding gaan mos meer as oor net daai. Of hoe, Antie? Dit ...
Ava-Lee Botha Martin Wentzel Ek sal net kos koop en vir my familie kos koop. En ek sal vir mense geld gee wat nie geld het nie. Ek wil net ander help. Martin Wentzel Carmie Barnard Ek sal vir my ...
Amptenare by die saal het egter volgehou dat hulle nie weet van waar die gerugte af kom nie, maar het inwoners verseker dat dit gewis nie van die plaaslike kantoor gekom het nie. Inwoners wat egter ...
Inwoners van die Dassenberg-rylaan- plakkerskamp is sedert verlede jaar steeds erg ontsteld omdat die enigste beligting wat ... “Ons het nie die ligte afgesit of enigiets van dié soort nie. “Ek het ...
Hy sou Vrydae ná werk net huis toe kom, was en aantrek, en dan sien ons hom eers die Sondagaand. Ons kinders is 17, 13 en ag jaar oud, en hy het al hoe minder tyd met hulle ... die baby wat sy van hom ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results